Home            About            Gallery              Contact          Subscribe KUNS        UNIEK 331 Chappies Road, Lynnwood, Pretoria, South Africa   CEL:  083 268 8713   E-mail: marie.kunsuniek@gmail.com Art Exhibition:  16  OCT –  17  NOV  2019  Closed on Mondays

Experience a stimulating variety of well-known South African artwork, uniquely exhibited in a superb dwelling atmosphere.


By Kuns Uniek word die Vreugde van Keramiek, Klei, Kleur en Kuns ervaar. Dit is ‘n inspirerende belewenis vir alle kunsentoesiaste - amateur tot meester. ‘n Groot verskeidenheid genres, tegnieke, klassiek en eietyds word uniek uitgestal in ‘n woning met ‘n besonderse atmosfeer.


Kuns Uniek was initiated by Marie Spruyt to live out her passion of aesthetically arranging artwork, flowers, furniture and fabric.


By exposing visitors to the highest quality of South African artwork, Marie enables them to enrich their personal living areas.


Marie Spruyt leef haar passie vir die skone kunste uit met die estetiese aanbieding van kuns en tekstuur. Besoekers word blootgestel aan die hoogste kwaliteit Suid-Afrikaanse kunswerke en kry die geleentheid om hulle persoonlike leefspasie te verryk.


Kuns Uniek has evolved into one exhibition per year,

utilizing the exquisite space of her own dwelling.


Met die gebruik van haar unieke ruimte, is hierdie kunsfees nou ‘n jaarlikse instelling.


ABOUT KUNS UNIEK